Die aktrise en model Dorette Potgieter voel sy’t haar stem tussen tattoeërmerke, bendes en verhale oor bloed gevind. Sy het met Willemiem Brummer gepraat oor haar nuwe lewe in die gevangenis.

Lees die volledige artikel op Netwerk24 – https://www.netwerk24.com/netwerk24/stemme/profiele/dorette-potgieter-nuwe-vryheid-agter-tralies-20190111

FOTO: Jaco Marais